| Modulekode | CMP 281 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Basiese teorie en vaardighede ten opsigte van gesondheidsbevordering, siekte-voorkoming, diagnose en behandeling van siektes van kardio/perifere, vaskulêre, retikuloëndoteliale, endokriene, respiratoriese, genito-urinêre en gastroïntestinale stelsels deur middel van groepbesprekings, selfonderrig en praktiese sessies in die hospitaal en vaardigheidslaboratorium. ’n Probleemgeoriënteerde en interdissiplinêre benadering word beklem-toon. Klem word geplaas op die diagnose en behandeling van die mees prominente toestande sowel as die aanleer van praktiese en kliniese vaardighede. |
| Modulekrediete | 68.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | CMP 181, CMP 182 |
| Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 webgebaseerde periodes per week, 3 seminare per week, 2 lesing per week, 2 besprekingsklasse per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Huisartskunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App