Jaarboeke

Werkstudie 701


 
Modulekode WSD 701
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Gevordere studie van metodestudie en werksmeting, insluitend meesterskap in MODAPTS. Ondernemingbestuur is 'n bestaande vak van die Nagraadse Diploma in Gesondheidsadministrasie.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 seminaar per week, 2 praktiese sessies per week, 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Arbeidsterapie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences