| Modulekode | FMS 781 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Benadering tot sportbeserings; konsepte van oefening en fiksheid; energiesisteme en oordrag van energie; voeding; gesondheid en afrigting; spesiale ondersoeke; besering; beginsels van verbinding; stresfrakture; ondersoek; kliniese toestande van verskillende liggaamsdele; onderste en boonste ledemaat; pelvis, romp en kop; spesiale inagneming van ouderdom en geslag – die kind, die vroulike atleet en die bejaarde wat oefen; oefening onder sekere toestande – hitte, koue, onderwater, hoogte en tydsones; sport en mediese toestand; diabetes mellitis; MIV/Vigs; middels, alkohol; die moeë atleet; harsingskudding/boks; oefeningverwante hoofpyn en mediese dekking van sportbyeenkomste. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Huisartskunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App