| Modulekode | ART 805 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Dieptestudie van (i) klassifikasie, ontwikkeling van aktiwiteitsdeelname en die invloed van aktiwiteitsdeelname op die gesondheid; (ii) biopsigososiale perspektiewe op aktiwiteitsdeelname. |
| Modulekrediete | 100.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 4 lpw, 5 besprekingsklasse per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App