Jaarboeke

Program: MCur Verplegingsonderwys

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
10251051 Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 2 jaar

Toelatingsvereistes

Behoudens die bepalings van die Algemene Regulasies, is minstens ’n Baccalaureusgraad in Verpleegkunde ’n vereiste, asook volgens die diskresie van die departementshoof, ’n toepaslike ná-basiese kwalifikasie. Die magistergraad kan slegs toegeken word in die studierigting waarin die voorafgaande graad of gelykwaardige kwalifikasie verwerf is.

 

 

Eksamens en slaagvereistes

'n Finale punt van minstens 50% word vereis in beide VNM 800 en die verhandeling ten einde aan al die vereistes vir die graad te kan voldoen.

Slaag met lof

Die graad word met lof toegeken aan 'n student wat minstens 75% in die verhandeling behaal het.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences