| Modulekode | RHV 410 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | *Vir LLB ’n Inleiding tot die mediese en sosiale aspekte van die siekte en aspekte van die regsposisie van mense met MIV/vigs; seminaaropdragte (miniskripsies) oor probleme van ’n morele en regsaard, soos die kriminalisering van MIV-blootstelling as ’n afsonderlike misdryf, implikasies van die reg op mediese sorg, aanmelding van MIV/vigs en die perke van privaatheid, asook aspekte wat voortspruit uit mediese eksperimentering en die ontwikkeling van ’n inentingsmiddel. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Publiekreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App