| Modulekode | IGZ 320 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | *Vir LLB (a) Algemene beginsels van die intellektuelegoederereg (b) Outeursreg (c) Uitvindings- en modellereg (d) Handelsmerkreg (e) Planttelersreg (f) Mededingingsreg |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Privaatreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App