| Modulekode | MPL 802 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | (a) Aspekte van die handves van menseregte en familiereg (b) Mediasie in die egskeidingsreg (c) Aspekte van regsgevolge van egskeiding tussen gades (d) Nuwe ontwikkelinge in die huweliksreg |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Privaatreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App