Jaarboeke

Likwidasie en ondernemingsredding 802


 
Modulekode LBR 802
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud

(a) Reëlings en skikkings ingevolge artikel 311 van die Maatskappywet 61 van 1973
(b) Aanvang en gevolge van die likwidasie van maatskappye en beslote korporasies
(c) Bereddering van insolvente boedels en die opstel van likwidasie- en distribusierekenings
(d) Geregtelike bestuur en ander besigheidsreddingsmeganismes

Modulekrediete 30.00
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Handelsreg
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences