| Modulekode | ITL 801 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | (a) Die basiese beginsels van bruto inkomste (b) Spesifieke insluitings in bruto inkomste – rente, tantième, ens (c) Algemene beginsels van toelaatbare aftrekkings (d) Voorbeelde van toelaatbare en nietoelaatbare aftrekkings en ontduikingshuur, verbeterings, tantième, ens (e) Belastingvermyding en -ontduiking soos van toepassing onder die Inkomstebelastingwet (f) Beswaar en appèlprosedures |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Handelsreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App