Modulekode | IGZ 804 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | Die volgende aspekte sal aangespreek word: (a) Die aard van IGR (b) Die regverdiging vir beskerming van IG. (c) Outeursregwet 98 van 1978 (d) Wet op die Beskerming van Voordraers 11 of 1967 (e) Wet op die Registrasie van Outeursreg in Rolprente 62 of 1977 (f) Geskiedenis van outeursreg. (g) Outeursreg-verwante internasionale konvensies. (h) Voldoening van SA wetgeing aan internasionale norme. (i) Capita selecta insluitend: vereistes vir en verlening va outeursreg; omvang van en uitsonderings op outeursreg; inbreukmaking op outeursreg. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Privaatreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App