Jaarboeke

Demokratisering in Afrika 801


 
Modulekode DIA 801
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud Hierdie module ondersoek die aard van die staat en probleme van staatsbou en grondwetlike verandering in Afrika; verskaf ‘n inleiding tot staatsregtelike konsepte soos skeiding van magte, federalisme en desentralisasie en die toepassing daarvan in Afrika; en ondersoek die oorsake en regstelling van konflik in Afrika.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Sentrum vir Menseregte
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences