Modulekode | AHR 801 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | In hierdie module word die beginsels en praktyk van internasionale strafreg bespreek; studente onderneem ook ‘n besoek na en doen verslag oor die situasie in ’n gekose Afrikaland waar hulle blootgestel word aan die praktiese toepassing van menseregte, demokratisering of internasionale strafreg. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Sentrum vir Menseregte |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App