Modulekode | YSP 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | In hierdie module word hoër-orde denkvaardighede ontwikkel as vereiste vir die kritiese evaluering van verskeie sosiale kwessies en kontekste in sport. Sosiale dinamika, teorieë en navorsing in sport, oefening en prestasiekontekste word in diverse sportkontekste geïnterpreteer en geïmplementeer. Kontemporêre psigososiale aspekte van spankohesie, die rol van toeskouers, aggressie en vandalisme word bespreek en geëvalueer. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | YSP 220 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App