| Modulekode | VIT 200 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Vereis departementele keuring Gevorderde tegniese en tegnologiese toepassings in twee-dimensionele en drie-dimensionele kuns, toegepaste kuns en elektroniese kuns. |
| Modulekrediete | 40.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | VIT 100 |
| Kontaktyd | 4 praktiese sessies per week, 2 besprekingsklasse per week, 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Visuele Kunste |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App