| Modulekode | MME 200 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Vir klavier: gevorderde elemente van onderrig. Geskiedenis van die instrument, speelmeganisme, vingersetting, pedaalgebruik, repertorium vanaf Unisa Gr. VI tot en met Unisa Gr. VIII, behandeling van die vereistes vir vakmusiek. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | MME 100 |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Musiek |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App