| Modulekode | MCS 300 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring. Aspekte van kamermusiek (die geskiedenis van kamermusiek, algemene repertoriumkennis, praktiese uitvoering) of Afrikamusiek. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Musiek |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App