| Modulekode | IOW 200 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Inleiding tot digitale tegnologie. Tipografie en uitleg: tipografiese uitdrukking, uitlegsisteme en -strukture, integrasie van beelde en teks. Fotografie in ontwerp. Ontwerp as visuele kommunikasie: uitdrukkings- en funksionele dimensies, geselekteerde tegnieke en media. Toepassing en ontwerp: probleemoplossing van visuele identiteit, verpakkings-, redaksionele- en reklame-ontwerp. |
| Modulekrediete | 40.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | IOW 100, VKK 110, VKK 120 |
| Kontaktyd | 1 lesing per week, 2 besprekingsklasse per week, 6 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Visuele Kunste |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App