Modulekode | TTS 751 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Akademiese skryfwerk en basiese navorsingsmetodologie vir taalstudente, insluitende beplanning van tydsraamwerk, analise en interpretasie van ‘n navorsingsonderwerp, gebruik van primêre en sekondêre bronne, organisering van inligting en navorsingsresultate in samehangende en logiese geheel. Tegniese en etiese aspekte van navorsing word ook aangespreek. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Eenheid vir Akademiese Gelett |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App