| Modulekode | SOC 895 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Miniverhandeling van ongeveer 80 getikte bladsye gebaseer op onafhanklike navorsing deur student oor goedgekeurde onderwerp word in die sosiologie of bedryfsosiologie of genderstudies onder toesig van ‘n studieleier geskryf. |
| Modulekrediete | 90.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Sosiologie |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App