| Modulekode | MWT 869 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote - departementele keuring Integrering en demonstrasie van teoretiese komponente van spelterapie in die praktyk. Dit sluit in grondbeginsels van spelterapeutiese benaderings en ontwikkelingsteorieë, beginsels en tegnieke van spel-assessering en spelterapie; die implementering van die spelterapeutiese proses met die kinderkliënt binne sy verskillende sisteme. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | MWT 869 moet gesamentlik met MWT 861, MWT 862 en MWT 863 geneem word + DS (MMW programme en MSocSci(WHP)) |
| Kontaktyd | 8 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Maatskaplike Werk en Krim |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App