| Modulekode | MBK 701 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Hierdie module ondersoek oefenfisiologie uit biokinetikaperspektief en sluit in die normale en patofisiologie van bio-energetika, aanpassing van liggaamstelsels, omgewings-invloede, ergogeniese middels en spesiale oorwegings soos veroudering, geslag, genetika en uitputting. (1 uur kontaktyd per week met werksopdragte vir die volgende week.) |
| Modulekrediete | 27.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App