Modulekode | LCC 724 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Nie aangebied in 2014 nie Die module behels inleidende studie van die vormgewende teoretiese tekste van die leidende denkstrominge en teoretici op die gebied van kultuur- en mediastudie. Vrae na die uiteenlopende omskrywings van kernbegrippe soos “kultuur”, “media”, “kommunikasie”, “Marxisme”, “strukturalisme”, “feminisme” en “postkolonialisme” en hul historiese begronding sal gevra word. Daarnaas sal die evolusie van sowel teoretiese opvattinge rondom kultuur en media as die vakgebied onder die loep geneem word. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App