Modulekode | GSO 759 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die module stel studente bekend aan die multi- en interdissiplinêre aard van industriële ontwikkeling, en die menslike elemente daarin, naas begrippe en tegnieke om krities met ’n groot verskeidenheid teorieë en praktyke binne hierdie veld om te gaan. Die module fokus veral op kwessies van oorvleueling tussen, of verweefdheid van industrieë en samelewings. Dit is nie ’n ‘hoe om te’-module nie, maar is hoofsaaklik gemoeid met die intellektuele uitdagings wat daaraan verbonde is om die prosesses van industriële verandering te begryp. Buiten teoretiese kennis sal daar van studente verwag word om gevallestudies oor sosio-ekonomiese verweefdheid en modelle van sosiale entrepreneurskap uit Afrika, Asië en Suid-Amerika te bespreek. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lpw, 1 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Antropologie en Argeologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App