Code | Faculty |
---|---|
01251068 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 280 |
Prof A Lombard [email protected] | +27 (0)124202325 |
Sluitingsdatum vir aansoeke: Jaarliks 31 Julie.
- BMW-graad in Maatskaplike Werk met ?n gemiddelde van minstens 65% of ?n gelykwaardige kwalifikasie.
- Departementele keuring.
• Ten minste twee jaar toepaslike praktykervaring.
• ? Verpligte module in navorsingsmetodologie, naamlik MWT 864, moet geslaag word.
Om die graad met lof te verwerf moet ’n gemiddelde punt van 75% vir die kernmodules en miniverhandeling behaal word, onderworpe aan minstens 70% vir die miniverhandeling.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App