Code | Faculty |
---|---|
01250411 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 240 |
Prof MME Schoeman [email protected] | +27 (0)124204066 |
- ’n Honneursgraad in Politieke Wetenskappe.
• Daar kan van voornemende studente vereis word om ’n kwalifiserende opstel in te dien of eksamen af te lê of om ontbrekende werk/modules te voltooi ten einde die vereiste vlak van studie te bereik.
• 'n Aanvaarbare vlak van bedrewenheid in Afrikaans of Engels word vereis.
• 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App