Jaarboeke

Program: MA Oudiologie

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01250025 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof L Biagio de Jager
[email protected]
+27 (0)124206774

Programinligting

Sien asb Fakulteitsregulasies en -inligting

Toelatingsvereistes

’n BA (Oudiologie) of gelykstaande graad met ’n minimum gemiddelde van ten minste 70% in die relevante finalejaarmodules. Toelating is verder onderhewig aan die beskikbaarheid van studieleiers in hierdie studierigting.

 


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences