| Code | Faculty |
|---|---|
| 01240161 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Credits | Duration |
|---|---|
| Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 120 |
| Prof WD Burger [email protected] | +27 (0)124206469 |
’n Baccalaureusgraad (of gelykwaardige kwalifikasie – met goedkeuring van die Senaat) met minstens 360 krediete. Minstens 94 krediete moet in Afrikaans en/of Nederlands behaal wees waarvan minstens 30 krediete op derdejaarsvlak moet wees.
Hoogstens 1 module uit die LCC-modulegroep kan in die program ingesluit word.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App