Jaarboeke

Program: PhD Opsie: Kreatiewe Skryfkuns

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01264620 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 480
Contact:
Prof WD Burger
[email protected]
+27 (0)124206469

Toelatingsvereistes

- 'n Goedgekeurde magistergraad.

- Keuring van studente vind plaas.

Addisionele vereistes

’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis voor registrasie.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences