| Code | Faculty |
|---|---|
| 01262001 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Credits | Duration |
|---|---|
| Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 480 |
| Prof AF Johnson [email protected] | +27 (0)124202316 |
Hierdie program is toegespits op navorsing. Die graad word ook toegeken vir oorspronklike skeppingswerk.
Minstens 65% vir die verhandeling in die verwante magistergraadprogram wat met die spesifieke doktorsgraadprogram artikuleer.
• 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.
• 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App