| Modulekode | JMN 309 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Teoretiese begronding en beginsels wat spesifiek van toepassing is op die gebied van Fisiese wetenskappe onderwys in Suid-Afrika. Beste praktyke, instruksionele ontwerp, assessering en reflektiewe praktyk in Fisiese wetenskap onderwys. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week, 2 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Wetenskap-, Wisk en Tegnol Ond |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App