Modulekode | SPH 418 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | SPH 418 is uniek ontwerp om voorlopige SF Tegnologie onderwysers toe te rus om leerders te onderrig in die volgende aspekte: die Ontwerp Proses, ondersoek en ontwerp, maak en evaluering en aanbieding (kommunikasie). Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes. |
Kontaktyd | 12 tutoriale per jaar, 60 lesings per jaar |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App