Modulekode | PEL 410 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | PEL 410 behandel die professionele etiek en doelwitte om ‘n positiewe werk etiek in beginner onderwyser te ontwikkel. Hierdie module verken en reflekteer op mense regte, omgewings en demokratiese kwessies wat impakteer op eie praktyke. Kritiese analise van onderwys sisteme (onderwys beleid) en die impak op die mikro vlak (die klaskamer) in onderwys. Kennis van die elemente van effektiewe skool bestuur, sisteme van dissipline en definieëring van aktiwiteite wat bewustheid van burgerskap, mense regte en die beginsels en waardes van die Konstitusie bevorder. Interpreteer opvoedkundige wetgewing wat deel met MIV/Vigs, dwelms en geweld. Identifiseer en internaliseer etiese professionele onderwyser gedrag (professionele etiek in onderrig). |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes. |
Kontaktyd | 18 lesings per jaar, 3 tutoriale per jaar |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App