| Modulekode | OWR 895 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | ‘n Verhandeling van beperkte omvang onder die leiding van ‘n studieleier word uitgevoer op enige geïdentifiseerde en geselekteerde probleem op die gebied van onderwysbestuur, -reg en -beleid. |
| Modulekrediete | 90.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Onderwysbestuur en Beleidstud |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App