Modulekode | LSN 730 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die aard en struktuur van lewenswetenskappe: implikasies vir lewenswetenskappeonderwys; leeruitnemendheid in lewenswetenskappe; ontwikkeling en administrasie van 'n skool se lewensweteskappedepartement; beplanning van leeraktiwiteite in lewenswetenskappe; eksperimentering en navorsingsmetodologie; praktiese werk, demonstrasies en mikroskoopwerk; bestuur en gebruik van organismes in die laboratorium; die lewenswetenskappeklub; ekskursies en veldwerk; veiligheid in die laboratoruim. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App