| Modulekode | KRO 410 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Verkenning van modelle en beginsels van kurrikulumontwikkeling. Aanpassing van beginsels vir voldoening aan die vereistes van uitkomsgebaseerde kurrikulumontwikkeling. Ontwikkeling van ‘n studiehandleiding/-gids as uitkoms van uitkomsgebaseerde kurrikulumontwikkeling. Leer deur, vir en aangaande probleemgebaseerde leer. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App