Modulekode | KGG 710 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Kinderpsigopatologie: perspektiewe op kinderpsigopatologie, sosiale probleme wat kinders raak, byvoorbeeld fisiese mishandeling, seksuele misbruik en substansmisbruik. Besondere behoeftes van kinders wat met MIV/vigs leef, geweld in skole, krisisintervensie. Ontwikkeling en mobilisering van portuurondersteuningsgroepe en gemeenskaps-gebaseerde ondersteuning. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Opvoedkundige Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App