Modulekode | CIE 780 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module bemagtig studente met kernvaardighede vir die konseptualisering en onderneming van 'n navorisgingsprojek in die RGO (rekenaargeïntergreerde-onderrig) of IKT (inligtings- en kommunikasie tegnologie) konteks. Studente wat die module suksesvol voltooi verstaan die elemente van 'n navorsingsprojek, en is in staat om 'n navorsingsvoorstel te formuleer en geskikte basiese navorsingsmetodologie aan te wend. 'n Navorisngsverslag vir aanbieding van hul navorsing word geskryf. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App