Jaarboeke

Uitgewerswese 310


 
Modulekode PUB 310
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud *Geslote - vereis departementele keuring. Uitgee in die Digitale Omgewing. Die eerste deel van hierdie module fokus op die studie van publikasies in die digitale omgewing. Verskille tussen papiergebaseerde en digitale tekste word bestudeer. Publikasieformate in die digitale omgewing word bespreek deur te fokus op onderwerpe soos multmedia, hiperfiksie, e-boeke, ens., asook op verspreidingskanale soos intranette en portale. Die invloed van die digitale omgewing op publikasies en die uitgeeproses is die hooffokus van die tweede gedeelte waar die klem val op begrip van die aard en bestuur van die elektroniese uitgee-omgewing en digitale uitgeetegnologie soos HTML, SGML, XML en PDF.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 praktiese sessies per week, 3 lesings per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Inligtingkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences