| Modulekode | MTV 410 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Navier-Stokes en kontinuïteitsvergelykings, Euler vergelykings, momemtum vergelykings. Geleiding in twee dimensies. Gelykvormigheid en dimensionele analise. Konveksie: geforseerde en natuurlike konveksie (ekstern en intern). Verdamping en kondensasie. Termiese straling. Hitteruilers: klassifikasie, parrallelle en teengestelde stroming hitteruilers; dubbel-verby, multi-verby en kruisstroom hitteruilers; LMTD metode, Effektiwiteit-NTU metode, seleksie van hitteruilers. Eksperimentele tegnieke in warmte-oordrag. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Meganiese en Lugvaartkundige I |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App