Modulekode | JPO 121 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Agtergrondkennis, probleemoplossingsvaardighede, konseptuele verstaan en chemiese redeneringsvaardighede benodig vir CHM 181. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 tutoriale per week, 1 lesing per week, Funderingskursus |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Skool vir Ingenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App