Modulekode | IPI 410 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Vereiste om deurgaanse vaardighede te behou en op hoogte van die jongste metodes en tegnieke te bly. ECSA-gedragskode. Deurlopende Professionele Ontwikkeling, ECSA-uitkomste, ECSA-proses en redes om as CEng en PrEng te registreer. Toon ’n begrip vir die professionele ontwikkelingsisteem. Aanvaar verantwoordelikheid vir eie optrede. Toon oordeelvermoë mbt besluitneming gedurende probleemoplossing en ontwerp. Beperk besluitneming tot huidige vaardigheidsareas. Gaan sinvol om en oordeel oor etiese aspekte binne gevallestudies. Toon vaardigheidsgrense in probleemoplossing en ontwerp aan. Gevallestudies tipies aan ingenieurspraktyk-situasies waarin die student waarskynlik sal deelneem. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
BIng Bedryfsingenieurswese
BIng Bedryfsingenieurswese Engage BIng Elektriese Ingenieurswese BIng Elektriese Ingenieurswese Engage BIng Elektroniese Ingenieurs Engage BIng Elektroniese Ingenieurswese BIng Meganiese Ingenieurswese BIng Meganiese Ingenieurswese Engage BIng Metallurgiese Ingenieurswese BIng Metallurgiese Ingenieurswese Engage BIng Mynbou-ingenieurswese BIng Mynbou-ingenieurswese Engage BIng Rekenaar-ingenieurswese Engage BIng Rekenaaringenieurswese BIng Siviele Ingenieurswese BIng Siviele Ingenieurswese Engage |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Ingenieurs- en Tegnologiebest |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App