Modulekode | IMY 120 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring. Multimedia vir die Web. Hierdie module dien as 'n inleiding tot die proses van die skep en redigering van beelde, animasie, basiese interaktiewe inhoud en klank vir die web met behulp van multimedia outeringsomgewings, soos Adobe Photoshop, Adobe Flash (met basiese ActionScript) en Adobe Audition. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | IMY 110 |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App