| Modulekode | EWS 320 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Oorsig oor eiendomsontwikkeling: die dorpstigtingsproses, tipes behuisingseenhede en –huise, beginsels van medium en hoë digtheid residensiële ontwikkelings, deeltitel en groepsbehuising, aftreeoorde en inleiding tot kommersiële eiendomsontwikkeling. |
| Modulekrediete | 9.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | EWS 120, EDW 200 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Konstruksie-ekonomie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App