Modulekode | ENR 420 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Hierdie module bestaan uit vier dele: Basiese energiesisteme, sonenergiesisteme, modellering en optimering van energiesisteme, en gevorderde toepassings van energiesisteme. Die deel oor basiese energiesisteme sal basiese krag- en energieberekeninge, elektrisiteitstariewe, energiedoeltreffendheid en energie-oudits insluit. Die sonergie-deel fokus op sonwaterverwarmers, PV (fotovoltaïese) toepassings en sonkrag-konsentrasie. Die derde deel sluit algemene modelleringsprosesse en grondbeginsels van optimering in. Lineêre programmering en Matlab-toepassings in energieoptimering sal ook behandel word. Die laaste deel sal dinamies opgedateer word om aan die nasionale behoeftes en internasionale tendense in energiedoeltreffendheid te voldoen. Die besprekingspunte sal energiebestuur vir een of meer kommersiële, industriële, huishoudelike of vervoerenergiesisteme insluit. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 3 lesings per week, 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Elektriese, Elektroniese en Re |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App