| Modulekode | BAN 313 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Wiskundige statistiek verskaf die basis vir ’n aantal belangrike toepassings in die ingenieursomgewing. Hierdie module verskaf ’n inleiding tot die belangrikste van hierdie toepassings en sluit die volgende sillabustemas in: Monte Carlo-simulasie, besluitanalise, vooruitskatting en data-afhanklike modellering. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 tutoriaal per week, 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Bedryfs- en Sisteemingenieursw |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App