Modulekode | AAL 223 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Die invloed van sosiale, ekonomiese en politieke stelsels op, en die multidissiplinêre benadering tot ontwerpbesluitneming vir inklusiewe omgewings en onbegrensde omgewings. Die toepassing hiervan in ontwikkelende gemeenskappe. |
Modulekrediete | 4.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Argitektuur |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App