Code | Faculty |
---|---|
12252010 | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 180 |
Dr DJ Hoffman [email protected] | +27 (0)124202551 |
Behoudens die bepalings van die Algemene Regulasies, word ’n BScHons-graad of gelykwaardige kwalifikasie en praktiese ervaring wat as voldoende geag word deur die Departementshoof vir toelating vereis.
Die graad word met lof toegeken aan 'n student wat minstens 75% in die verhandeling en die eksamen behaal het.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App