Jaarboeke

Bybel en die kunste 734


 
Modulekode BYB 734
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Teologie en Religie
Module-inhoud

Die eerste doelstelling van hierdie module is dat die student oorsig kry van die rol van musiek in die Bybel, die verhouding tussen musiek en godsdiens in die algemeen raak te sien en te verstaan watter rol musiek vanuit godsdienstige perspektief in die Westerse samelewing en sub-Sahara Afrika speel. Die tweede doelstelling is om die student in staat te stel om die verhouding tussen die visuele kunste en godsdiens (Christendom) in die geskiedenis te bepaal. Spesiale aandag word gegee aan tendense in spesifieke tydvakke, asook die godsdienstige aspekte en betekenis van geselekteerde kunswerke.

Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Godsdiens- en Sendingwetenskap
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences