| Modulekode | BYB 733 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Teologie en Religie |
| Module-inhoud | Na die bestudering van hierdie module behoort die student insig te hê oor hoe Bybeltekste in die Afrika-konteks gelees en verstaan word. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Godsdiens- en Sendingwetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App